Ons kursusse, gebaseer op sielkunde, NLP, neurowetenskap en jare van kinders lewensvaardighede onderrig, sal –
Ons ouderdomspesifieke kursusse sal –
Jou kind sal vir jare hierna steeds die vrugte van ons kursusse pluk.
Emosionele intelligensie is die bewusheid van jou eie emosies en om jou en ander se gevoelens te verstaan.
Dit gaan daaroor om jou emosies te reguleer, effektief op emosies in ander te reageer en positiewe verhoudings te skep.
Selfone en sosiale media verminder persoonlike interaksie tussen mense. As volg hiervan leer kinders nie meer sosiale vaardighede aan nie.
Dit is waarom dit noodsaaklik dat jou kind leer om emosioneel intelligent te wees.
Lees meer oor emosionele intelligensie en waarom dit vir jou en jou kind belangrik is.
Ons help al sedert 2013 vir kinders en onderwysers om hul emosionele intelligensie en sosiale vaardighede te verhoog.
Ons BrainTribe Digi-Rugsak kursus is binnekort ook aanlyn beskikbaar sodat kinders hul emosionele intelligensie in die gemak van hul huise te verhoog.
Hierdie aanlyn kursusse verseker dat jou kind hoër emosionele intelligensie ontwikkel wat hulle voorberei vir sukses op alle terreine van hul lewe.
Lees meer oor hoe ons Braintribe skole kursus jou kinders se skool (leerders, onderwysers en ouers) kan bystaan om hulle veerkragtigheid en emosionele intelligensie te verhoog.
Lees meer oor ons ander boeiende kursusse vir skole. Jy sal sien dat dit die perfekte manier is vir jou kind om van leierskap te leer terwyl hul emosionele intelligensie verhoog word!
Hierdie is jou kans om jou kind te help om –