Baie dankie! Jou betaling is ontvang.
Jy het pas vir iemand ‘n rugsak vol stories, speel en saamwees gegee.

Wat gebeur volgende?
Ons e-pos binne 24 uur ‘n persoonlike geskenkkode na die e-posadres wat jy by Payfast gebruik het. Stuur dit aan jou vriend – hulle kan dadelik inspring.

Nie ‘n e-pos ontvang nie? Kyk gerus in jou spam-vouer, of kontak ons by braintribe3@gmail.com