’n Maandelikse BrainTribe Reis vir Gesinne

Elke rugsak is ontwerp om gesinsrituele te verdiep en emosionele bekwaamheid te bou.

Wat kry jy elke maand in jou Rugsak?


Storietyd

’n Lekker luister storie wat taalvaardigheid, leesbegrip en ouditiewe ontwikkeling binne ’n emosionele raamwerk bied.

Kuns Kaskenades

Drukbare of digitale kunsaktiwiteite wat kinders help met selfregulering.

Aktiwiteite & Speletjies

Pret maniere om emosies te verwoord en te beoefen.

Familietyd

Prettige familie aktiwiteite om daardie spanning in ons lyfies los te maak.

Pret Gedig

’n Ritmiese afsluiting wat help om die ervaring te integreer.

Iets vir Mamma & Pappa

Ons het nie van julle as ouers vergeet nie! Kook solank die ketel en trek ‘n stoel nader vir ‘n heerlike saamkuier waar ons moed inpraat en interessante onderwerpe aanraak.

Hoe kry ek die Rugsak?

  • Sluit aan.
  • Verkry onmiddellike toegang tot die eerste Digitale Rugsak.
  • Elke volgende rugsak word outomaties na die verloop van ‘n maand oopgemaak.
  • Jou rugsak bly veilig agter jou privaat ouer-portaal.

Intekening & koste

R149 per maand
Kanselleer enige tyd (maar wat sou BrainBuddy doen?)